WFO GA

WFO GA

Nicola Wiid, voorsitter van Kovsies Agri, het die geleentheid gehad om die Wêreld Landbou-organisasie, Algemene Vergadering 2023, in Sun City by te woon. Die WFO verteenwoordig meer as 80 nasionale boere-organisasies in 56 lande en 1,4 miljard boere wêreldwyd. “Ek wil Saai uit die diepte van my hart bedank vir die wonderlike geleentheid om landbou…

Nampo 2023!

Nampo 2023!

Kovsies Agri gaan Nampo toe! Datum: 19 May 2023Koste: R50 (sluit busrit na Nampo en terug in, asook jou Nampo-toegangskaartjie vir die dag)Buskaartjieverkope: 8 Mei van 09:00-13:00Kleredrag:Kovsies Agri-hemp (sal voor Nampo uitgedeel word)Voorvereistes: Slegs beskikbaar vir Kovsie Agri-ledeBeperkte spasie beskikbaar, so kom gryp jou kaartjie en sluit by ons aan vir die grootste landbouskou in…

Hi Saai!

Hi Saai!

Die nuwe en verbeterde Hi Saai 2.0 is nou beskikbaar! Vra nou jou vrae in Afrikaans en kry akkurate, vinnige antwoorde.Geniet ook ons gesels-funksie en maak jou ervaring meer interaktief. Stuur “Hi Saai” na +27 72 457 5570 om te begin!