WELKOM BY
KOVSIES AGRI

ONS IS DIE LANDBOU NETWERK VIR DIE TOEKOMSTIGE BOERE

Kovsies Agri is ‘n dinamiese groep studente wat daarop fokus om die gaping tussen die landbouwaardeketting en die boere van môre te verklein. Ons doel is om studente se kennis te verbreed deur te fokus op praktiese ervaring en netwerkgeleenthede in die verskillende velde van landbou.

WORD DEEL VAN ONS NETWERK

Ons streef daarna om studente die nodige kontak met die bedryf te gee om prakties te sien waaroor alles gaan bo en behalwe die teorie en universiteitsgebaseerde praktyk.

JONGSTE NUUS